Die akademiese program by Hoërskool Dinamika beklemtoon elke aspek van leerders se potensiaal en ontwikkeling, terselfdertyd voldoen ons ook aan die Departement van Onderwys se vereistes. Gepaste klasgroottes en uitsonderlike onderwysers laat ons toe om aan alle leerders ‘n aanmoedigende en inklusiewe opvoedkundige omgewing te bied. Leerders geniet individuele aandag in alle aspekte.
The academic programme at Hoërskool Dinamika places an emphasis on every aspect of student growth and development, simultaneously meeting the requirements of the Department of Education. Suitable class sizes and exceptional, qualified teachers allow us to offer an encouraging and inclusive educational environment, while ensuring each student receives the individualised attention and support they need.