DISSIPLINE | DISCIPLINE

Die vermoë om ‘n reeks beginsels in  verband met orde en bestendigheid toe te pas.

The practice of training people to obey rules or a code of behaviour.

By Hoërskool Dinamika fokus ons op die volgende dissiplinêre beginsels :/

At Dinamika we focus on the following disciplinary principles:

      • Voorkomende dissipline / Preventative discipline
      • Ondersteunende dissipline / Supportive discipline
      • Korrektiewe dissipline / Corrective discipline
      • Ons gebruik ‘n meriete en demeriete sisteem / We work on a merit and demerit system:

      Meriete vir die beloning van goeie dade / Merits for rewarding good deeds

      Demeriete word gebruik as straf teen oortreding / Demerits are used as punishment for offenses