Ethel Marais

Akademie | Academics Departementshoof

“Quality is not an act, it is a habit.”

Academics is and will always be the number one priority at Hoërskool Dinamika. 

Ons streef daarna om ‘n omgewing te skep wat optimale leer bevorder:  vakspesialiste wat die kurrikulum aanbied, tegnologie in die klaskamers (vir die bevordering van visuele, ouditiewe, asook praktiese onderrig), hulpbronne beskikbaar aan leerders, realistiese klasgetalle en ‘n verskeidenheid vakke om van te kies. 

Hoërskool Dinamika spog binnekort met 4 rekenaarsentrums, waarvan 1 aangewend word as ‘n leessentrum en ook Digitale Tegnologie sentrum vir “Robotics”, basiese kodering en rekenaarvaardighede. 

We offer specialised subjects like Agricultural Technology, Hospitality Studies, Dramatic Arts and Visual Arts, wherein learners develop and enhance their practical skills in our new work centers. 

Hoërskool Dinamika has also been selected to launch Nuclear Sciences as an exciting enrichment subject, which can lead to endless opportunities in the Sciences field for learners selected for this programme. 

Academics is the heartbeat that pulsates in Dinamika.  Hier word elke leerder die geleentheid gegun, met al die nodige hulpbronne, om tot die beste van sy/haar potensiaal te presteer.