To the prospective grade 12 class of 2029.

Hoërskool Dinamika’s vision is to empower every learner for their future.

To empower learners for their future, Hoërskool Dinamika focuses on academics, discipline, and the holistic development and education of each learner who walks through the gates of Hoërskool Dinamika.

The main focus in teaching and educating learners is based on a Christian value system.

Aan die voornemende Graad-12 klas van 2029.

Die visie van Hoërskool Dinamika is om alle leerders te bemagtig vir hul toekoms.

Om leerders te bemagtig vir hul toekoms fokus Hoërskool Dinamika op akademie, dissipline en die holistiese ontwikkeling en opvoeding van elke leerder wat deur die hekke van Hoërskool Dinamika stap.

Die groot fokuspunt in die onderrig en opvoeding van die leerders is gefundeer op ‘n Christelike waardesisteem.