‘n Holistiese benadering in opvoeding fokus op alle aspekte van ‘n kind se ontwikkeling en nie net hul akademiese vordering nie.
Taking a holistic approach to education means focussing on all aspects of a child’s growth, not just their academic advancements.
Die ontwikkeling van ‘n kind in totaliteit
The development of a child in totality:
SPORT
Sport blaas sosiale en kulturele lewe in ‘n skool in. Sport vestig ‘n gemeenskap binne ‘n skool en skep lewenslange verbintenisse tussen leerders.
Sport breathes social and cultural life into a school. Sport establishes a community within a school and creates lifelong connections between learners.
Sportsoorte / Sports
- Atletiek / Athletics
- Landloop / Cross country
- Rugby
- Netbal / Netball
- Hokkie (seuns en dogters) / Hockey (boys and girls)
- Krieket / Cricket
- Bergfiets / Mountain biking
- Hengel / Angling
- Tennis
- Perdry / Equestrianism
- Skaak / Chess
- Robotika / Robotics
KULTUUR|CULTURE
Mev. Zelanda Vosloo is die kultuurvoog by Hoërskool Dinamika en oorsien alle aspekte van die kultuur. Sy is die afgelope 18 jaar by kultuur betrokke; van tonele afrig, produksies, konserte, kunswedstryd afrigting en ‘n voorliefde vir kore. Haar dramalisensiaat het haar ondervinding as ‘n Dramatiese Kunste onderwyseres op IEB vlak uitgebrei. Alhoewel haar hoofvak Afrikaans is, bly toneelspel haar voorliefde. Haar doel is daarop gefokus om elke leerder die kans te gun om sy / haar potensiaal op die verhoog te ontdek en te skitter!
Mrs. Zelanda Vosloo is the cultural organiser at Hoërskool Dinamika and oversees all aspects of culture. She has been involved in culture for the past 18 years; from stage coaching, productions, concerts, art competition coaching and a fondness for choirs. Her drama license expanded her experience as a Dramatic Arts teacher at IEB level. Although her major is Afrikaans, acting remains her passion. Her goal is focused on giving every learner the chance to discover his/her potential on stage and shine!
- EISTEDDFOD
- TONEEL| DRAMA
Mnr Ruan Coetzee, het sy honeurs verwerf by Kovsies vir film en visuele media, hy het ń graad in drama en teaterkuns, saam met sy graad in onderwys. Sy passie vir drama en toneel spel was van ń jong ouderdom deel van hom. Sy hart klop vir die teater en ek kyk graag produksies wanneer hy kan. Sy studies in Bloemfontein het vir hom die nodige ervaring gegee om drama in elke aspek van sy lewe te benut en geniet. Hy het in produksies soos Swannemeer en Romeo and Juliet gespeel, sowel as om saam met Nadia Valvekens en Theodor Meintjies werk te doen vir internationale produksies.
Hy skryf tans produksies vir die tonele en speel met digkuns en boek skryf in sy vrye tyd.
Mr Ruan Coetzee, obtained his honours at Kovsies for film and visual media. He has a degree in drama and theater art, along with his degree in education. His passion for drama and acting was planted in him from a young age. His heart beats for the Theater and he likes to watch productions when he can. His studies in Bloemfontein gave him the necessary experience to utilise and enjoy drama in every aspect of his life. He played in productions such as Swannemeer and Romeo and Juliet, as well as working with Nadia Valvekens and Theodor Meintjies on international productions. He currently writes productions for the stages and plays with poetry and writes books in his spare time.
- REDERNAARS | PUBLIC SPEAKING
Mevrou Feenstra is in beheer van die redenaars vir die afgelope 7 jaar. Mevrou Feenstra het ‘n BA(Ed) graad en B(Ed) Hons wat handig te pas kom aangesien haar hoofvakke Afrikaans en Engels is. Aangesien redenasievermoë ‘n belangrike vaardigheid is wat elke persoon in die lewe moet hê, gaan dit by die redenaars nie regtig oor wie wen nie, maar eerder oor deelname. ‘n Mens moet weet hoe om jou sê te sê en redenaars help die leerlinge om dit te kan doen.
Elke jaar het ons ‘n interne kompetisie vroeg in Februarie en dan neem ons skool ook deel aan die ATKV-redenaarskompetisie. Ons het nog nooit deurgedring na die landsfinaal nie, maar ons werk daaraan. Hoe sê hulle mos – aanhouer wen.
- KOOR| CHOIR
Dis eindelik na die groot Covid-gogga wat Hoërskool Dinamika weer ‘n koor gestig het, en dié musiek-gogga het omtrent gebyt! Onder leiding van ‘n welbekwame en ou bekende van Alberton, mev Irene Morrick. Met 38 jaar se ondervinding in kore afrig en musiek, loop sy tans voor by Hoërskool Dinamika se gemengde koor. Op eie bodem help mev Carelse met die administrasie en by oefeninge met die inoefening van stemme en stempartye. Mev. Carelse het self as jongmens in die Cantare Kinderkoor en Colla Voce-Jeugkoor gesing en selfs haar stem besig gehou op universiteit by die Serriegroepe. “Dit is vir my lekker om my liefde vir sang en koor by Dinamika te kan uitleef deur van hulp te wees by die koor.
Under the guidance of an able and old acquaintance from Alberton, Mrs Irene Morrick. With 38 years of experience in coaching choirs and music, she currently leads Dinamika’s mixed choir. On her own soil, Mrs. Carelse helps with the administration and during exercises with practicing voices and voice parties. Mrs Carelse herself sang as a young person in the Cantare Children’s Choir and Colla Voce Youth Choir and even kept her voice busy at university with the Serriegroeps. “It’s nice for me to be able to live out my love for singing and choir at Hoërskool Dinamika by helping out with the choir.
SOSIAAL | SOCIAL
Namie–gees / Namie spirit
“Gees lê in die lied wat ons sing, maar bo alles die lied in ons hart”
Skoolgees identifiseer ‘n gevoel van aanvaarding, dit bou verhoudings en vooruitsig en bevorder ‘n dieper, ryker aanvaarding van ons verskille.
“Spirit lays within the song we sing, but above all the song in our hearts.”
School spirit identifies with a feeling of belonging, it builds relationships and purpose and promotes a deeper, richer acceptance of our differences.
Hoërskool Dinamika het die volgende sosiale funksies: | Hoërskool Dinamika has the following social functions:
Leerders | Learners:
- Meneer en Mejuffrou Dinamika | Mr and Ms Dinamika
- Matriek afskeid | Matric farewell
- Val bal | Valentines Ball
- Kultuur aande | Culture evenings
- Groentjie konsert | Gr8 concert
- Prysuitdeeling | Price giving
Ouers| Parents:
- Manne- aand | Men’s evening
- Gholf dag | Golf day
- Potjiekos kompetisie| Potjie competition
- Damestee | Ladies’ tea
- Musiekpret| Music evening