NAMIES NUUS NAMIES NEWS
Jou stem, jou krag – en dalk ’n bietjie sweet op jou voorkop.

Jou stem, jou krag – en dalk ’n bietjie sweet op jou voorkop.

ATKV-Redenaars. Wanneer mense dié woorde hoor, dink hulle dadelik aan lang toesprake, gespierde handgebare, en daai een ou wat altyd klink of hy ’n politieke toespraak by ’n staatsbegrafnis hou. En natuurlik – jy moet jou hele toespraak uit jou kop ken. Maar redenaars...

“ONS SALUEER JOU.”

“ONS SALUEER JOU.”

Vanoggend weer soos hoopvolle goue strale beurend oor die horison kom lê jou beeld dwars oor ons glim in ons lag, syfer jy deur ons asem, meng deur ons bloed, orden jy die liefde in die holtes van ons hart.  Jou klanke sag in ons oor en jou woorde soet op ons tong....

Hoërskool Dinamika’s Open Day

Hoërskool Dinamika’s Open Day

On the 5th of May, Hoërskool Dinamika buzzed with excitement as prospective students flocked to the school's annual Open Day. The evening offered a vibrant snapshot of the holistic learning environment and diverse opportunities available at our school. Young faces...

10 Things I love about Dinamika:

10 Things I love about Dinamika:

1. Vibe like no other: The energy is unmatched- and just feel it when you walk in. 2. The school spirit on sport days uniting everyone as one and building school pride. 3. The sport: Is based on a strong sports program with passionate coaches and competitive teams. 4....

“Eendag as ons groot is.”

“Eendag as ons groot is.”

Onlangs tref ‘n moerawiese golf huimweë my. Ek sit toe en staar na die muur terwyl ek terugdink na my gunsteling kindertyd herinneringe en vergete musiek uit die verlede. Ek het “As jy Sing Full Movie” in YouTube ingetik en die film geniet terwyl ek terugflitse gehad...

G A U T E N G CHAMPIONSHIPS 2 0 2 5

G A U T E N G CHAMPIONSHIPS 2 0 2 5

On 7 and 8 March, 26 of our athletes took part in the Gauteng Championships at Pilditch Stadium. Our athletes gave their best and left everything on the track. 6 of our athletes qualified to take part in the South African Championships in Bloemfontein: Katelin...

Vissie aaaaan!!!

Vissie aaaaan!!!

Die storie van ons skool se hengelspan: Die skoleliga het die 26ste Januarie afgeskop en ons hengelaars is verskriklik opgewonde oor hulle liga en die skole teen wie hulle hengel soos Jeppe, EG Jansen en vele meer. Ons hengelaars kan nie wag om die waters te toets...

Distrikkampioenskappe

Distrikkampioenskappe

Hoërskool Dinamika is baie trots op hul atlete wat Vrydag aan die distrikkampioenskappe deelneem. Daar is 56 atlete wie in 78 items hul staal gaan toon. Dinamika is trots op elke atleet, afrigter en ouer. Baie dankie aan alle personeel wie ook opgetree het as...

Die Waansinnige Wêreld van Graad 8

Die Waansinnige Wêreld van Graad 8

Die eerste dag in die nuwe hoërskool was soos om in ‘n vreemde land wakker te word. Jy weet nie waar jy is nie, jy verstaan nie die taal nie, en almal kyk jóú aan asof jy ‘n kaart van die skool op jou voorkop behoort te hê! Graad-8 is allesbehalwe vervelig!... en...