Waardes | Values

Dinamika fokus op die volgende kernwaardes /

Dinamika focuses on the following core values:

Waardes is positiewe onderrig wat ons help om die regte pad in die lewe te volg.

‘n Kind wat opgroei met ‘n goeie waardesisteem word ‘n verantwoordelike volwassene en is bevoeg om tussen reg en verkeerd te onderskei.

Values are the positive teachings provided to help us and to follow the right path in life.

A child who has good values grows up to become a responsible individual and he / she is capable of distinguishing between right and wrong.

Uitnemendheid/ Excellence

Trots / Pride

Respek / Respect

Insluiting / Inclusion