NAMIES NUUS NAMIES NEWS
Maak my n miljoenêr

Maak my n miljoenêr

Ek dink dankbaarheid is ’n geringskatting. Ek kan nie glo dat ek dit tot by die Gala Aand gemaak het nie — deur al die fases van die Maak my ń Miljoenêr Besigheidskompetisie. Daar is soveel mense wat tydens hierdie kompetisie uitgeval het, vanaf 240 inskrywings tot by...

MAAK MY Ń MILJOENÊR

MAAK MY Ń MILJOENÊR

Written by Toni Cook   Hi! I’m Toni Cook, a Grade 12 student at Hoërskool Dinamika and contestant on Maak My ʼn Miljoenêr – a business competition where the winner gets R50 000 plus free workshops teaching business growth. Contestants face elimination challenges...

Jou stem, jou krag – en dalk ’n bietjie sweet op jou voorkop.

Jou stem, jou krag – en dalk ’n bietjie sweet op jou voorkop.

ATKV-Redenaars. Wanneer mense dié woorde hoor, dink hulle dadelik aan lang toesprake, gespierde handgebare, en daai een ou wat altyd klink of hy ’n politieke toespraak by ’n staatsbegrafnis hou. En natuurlik – jy moet jou hele toespraak uit jou kop ken. Maar redenaars...

“ONS SALUEER JOU.”

“ONS SALUEER JOU.”

Vanoggend weer soos hoopvolle goue strale beurend oor die horison kom lê jou beeld dwars oor ons glim in ons lag, syfer jy deur ons asem, meng deur ons bloed, orden jy die liefde in die holtes van ons hart.  Jou klanke sag in ons oor en jou woorde soet op ons tong....

Hoërskool Dinamika’s Open Day

Hoërskool Dinamika’s Open Day

On the 5th of May, Hoërskool Dinamika buzzed with excitement as prospective students flocked to the school's annual Open Day. The evening offered a vibrant snapshot of the holistic learning environment and diverse opportunities available at our school. Young faces...

10 Things I love about Dinamika:

10 Things I love about Dinamika:

1. Vibe like no other: The energy is unmatched- and just feel it when you walk in. 2. The school spirit on sport days uniting everyone as one and building school pride. 3. The sport: Is based on a strong sports program with passionate coaches and competitive teams. 4....

“Eendag as ons groot is.”

“Eendag as ons groot is.”

Onlangs tref ‘n moerawiese golf huimweë my. Ek sit toe en staar na die muur terwyl ek terugdink na my gunsteling kindertyd herinneringe en vergete musiek uit die verlede. Ek het “As jy Sing Full Movie” in YouTube ingetik en die film geniet terwyl ek terugflitse gehad...

G A U T E N G CHAMPIONSHIPS 2 0 2 5

G A U T E N G CHAMPIONSHIPS 2 0 2 5

On 7 and 8 March, 26 of our athletes took part in the Gauteng Championships at Pilditch Stadium. Our athletes gave their best and left everything on the track. 6 of our athletes qualified to take part in the South African Championships in Bloemfontein: Katelin...

Vissie aaaaan!!!

Vissie aaaaan!!!

Die storie van ons skool se hengelspan: Die skoleliga het die 26ste Januarie afgeskop en ons hengelaars is verskriklik opgewonde oor hulle liga en die skole teen wie hulle hengel soos Jeppe, EG Jansen en vele meer. Ons hengelaars kan nie wag om die waters te toets...